SA Hunter/Jagter

JAG IN DIE NAMIB

As jy vanaf Maltahöhe suid ry, sluit die pad later by die Sesriempad aan. Net so ’n entjie verder is die naambordjie vir die plaas, Aandster. As student het ek die eienaar, oom Thys Louw senior, ontmoet toe hy met sy Cadillac en karakoelvelonderbaadjie vir sy seun, Tielman (my woonstelmaat), by die Helderberg-manskoshuis op Stellenbosch kom kuier het.

Tielman sou later die prokureur-generaal in Windhoek word maar is vroeg oorlede. Sy broer, Dawid boer in die Vredendal-omgewing en die ander broer, Thys het Aandster gekry.

Toe die karakoelpelsmark in duie stort, begin Thys te boer met wild, bees en vleisskape. My liefde vir die natuur, jag en gewere lei my toe een jaar na Suidwes toe, nog voor die naamsverandering. Dit was hier waar ek vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks