SA Hunter/Jagter

’N POELIESMAN, ’N DIKWIEL-BAAISIEKEL EN SEWE WILLEHONNE

In Januarie 1975 het ek by die SA Polisie aangesluit as ’n studentekonstabel.

Ek moes die vyfde Julie van daardie jaar by die Kollege aanmeld vir opleiding. Die ses maande waartydens ek ’n student was, het ek indiensopleiding ontvang en wel by Pretoria Sentraal-Polisiestasie.

Ek was egter meer op die skietbaan en in geweerwinkels as by die werk. My broer, wyle Daan Hamman, het op die plaas Selati Ranch, naby Gravelotte geboer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks