Landbouweekblad

‘Moenie groter as die Karoo probeer leef nie’

Daar was ’n tyd toe mielies en lusernhooi die voer van voorkeur was vir boere wat vorige droogtes moes oorleef.

Soos boere se geld minder geraak en die droogte dieper begin byt het, het hulle egter al hoe meer ander en goedkoper voerbronne ontdek.

Die waarde van die newe- of uitskotprodukte van die kleingraan-, hoender-, aartappel en wynbedryf is een van die lesse van die droogte wat vir hom uitstaan, sê mnr. Dawie Burden van die plaas Platbakkies by Garies.

“Winkelvoer is eenvoudig te duur. Dinge waarvan ek die waarde leer ken het, is koringsifsels en -kaf, rosyntjies, aartappels wat nie bemark word nie, en hoendermis . . . ál daardie produkte het my die afgelope jaar deurgetrek omdat ek dit goedkoop in die hande kon kry. In die verlede het ek die waarde van daardie produkte, veral koringkaf, onderskat, maar die afgelope ses maande het dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related