Rapport

Boer maak ’n plan

’n Groepie kleinboere suid van Johannesburg wat deur bankrotskap in die gesig gestaar is weens die inperking, het hul kos gratis begin versprei – saam met saad en saailinge.

Nou kweek sowat 2 000 gesinne in die plakkerskampe en informele nedersettings rondom Orange Farm en Eikenhof suidwes van Johannesburg hul eie groente en vrugte en ruil dit onder mekaar.

Party van hulle hoop selfs om saad en saailinge aan die boere terug te verkoop sodat ander

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad