Rapport

CapeNature se parke ook weer oop

CapeNature het ook Vrydag weer stap en visvang in hul reservate begin toelaat. Sheraaz Ismail, waarnemende uitvoerende hoof, sê die volgende regulasies geld:

■ Die getal besoekers word beperk en almal moet maskers dra; hul hande met handreiniger behandel; toelaat dat hul temperatuur gemeet word; en ook hul inligting verskaf vir ’n besoekersregister.

■ Geen georganiseerde groepe sal toegelaat word nie en besoekers word aangemoedig om in pare te stap.

■ Geen piekniek, oornagstap of -verblyf.

Jy mag visvang, maar nie in georganiseerde groepe nie en alle stappers en vissermanne of skakel 087 087 8250 voor 10:00 om jou permit te koop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related