Rapport

Hoe lank gaan Onse Jannie nog staan?

Ek het Nelson Mandela nader leer ken in die jare ná sy vrylating: eers by swierige sosiale geleenthede in Johannesburg; later by verskeie historiese oomblikke in Engeland, waar hy as held en staatsman vereer is vir dít waarvoor hy deesdae deur sommige van die jonger geslag uitgekryt word as hensopper.

Maar dis juis dít wat van hom die invloedrykste individu op die planeet gemaak het: sy unieke gawe om vrede en versoening te probeer bewerkstellig.

Ek is herinner aan Mandela se soeke na ’n uitweg om die verlede met al sy vratte in ’n nuwe konteks te plaas met die polemiek om Cecil Rhodes se standbeeld in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n

Related