MERK ALLE VEE - DÍT IS HOEKOM
Jun 19, 2020
2 minutes
FOTO: JOHAN NORVAL
’N WETTIGE,onuitwisbare merk is die boer se eerste linie van verdediging teen veediefstal, sê mnr. Willie Clack, voorsitter van die forum vir die voorkoming van veediefstal. In Suid-Afrika maak die Wet op die Identifikasie van Diere (Wet 6 van 2002) voorsiening vir ’n doeltreffende diere-identifikasiestelsel.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days