Huisgenoot

AS ONS MAAR NET WEER KON…

NDRUKKIE vir jou ma, ’n sny koek by die koffierestaurant op die hoek, ’n sportbyeenkoms, ’n braai saam met vriende . . . Die lys van dinge wat ons voor Maart vanjaar as vanselfsprekend aanvaar het, is lank. Maar met die koms van die COVID-19-pandemie en die inperking het baie dinge wat voorheen alledaags was net herinnerings geword; luukses waarna ons nou terugverlang.

Ondanks die geleidelike verslapping van die inperkingsmaatreëls lyk dit of die lewe soos ons dit ’n paar maande gelede nog geken het boonop nie sommer binnekort weer sy gewone gang sal gaan nie.

En pal in almal se gedagtes is die dinge waarna ons verlang, die dinge wat ons nou vrees en die dinge waarna ons uitsien wanneer die wêreld eindelik weer op koers kom.

Huisgenoot het ’n handvol Afrikaanse bekendes gevra: Wat mis jy van die lewe voor die inperking, wat maak jou bang in hierdie tyd van die pandemie, en waarna sien jy uit vir die tyd anderkant hierdie hoofstuk?

ROLENE STRAUSS

VOORMALIGE MEJ. SUID-AFRIKA EN MEJ. WÊRELD

Wat mis jy?

Ek mis my ouers en skoonouers se kuiers.

Wat maak jou bang?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related