Idees

OP JOU LEESLYS

KOS

COOL BEANS

JOE YONAN (TEN SP EED PRESS, R478)

Bone is besig om hulle hippie-wortels te ontgroei en te ontpop in hul ware self: ’n heerlike, veelsydige en omgewingsvriendelike vorm van proteïen. Ons stel bekend Joe Yonan, kosredakteur van The Washington Post wat ’n meester-basisresep verskaf vir die kook van iedere boon, in iedere toestel – Instant Pot, prutkoker, op die stoofplaat – tesame met 125 resepte vir maaltye elke dag. Vir van harissageroosterde wortels en witboondoopsous tot krakerige spesery-kekerertjies put hy uit die kulinêre tradisies van die Midde-Ooste, die Mediterreense streek, Suid-Amerika en die Amerikaanse Suide. Met vars geure, aromatiese speserye en slim tegnieke maak hy ’n einde aan saai ontbyte, middag- en aandetes – en ja, selfs nagereg!

PAM THE JAM

PAM CORBIN (BLOOMSBURY, R397)

Pam Corbin is die ghoeroe op wie se knoppie sjefs druk as hulle enigiets wil weet oor konfyte, jellies,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees6 min read
Knus Teen Die Koue
K–M–G–XG–XXG–XXXG ♥ Drops Soft Tweed van Garnstudio: 300 (350; 350; 400; 450; 500) g in kleur 02 Marzipan ♥ Drops Kid-Silk van Garnstudio: 100 (100; 125; 125; 150; 150) g in kleur 40 Pink Pearl ♥ Drops Kid-Silk van Garnstudio: 100 (100; 125; 125; 150
Idees2 min read
Onthou Om Te Onthou
MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik BORDUURTYD: 6-7 uur ♥ ou swart-en-wit poskaarte of ander prente op materiaal gedruk ♥ borduurgare in die kleure van jou keuse ♥ borduurnaald ♥ borduurring ♥ skerp skêrtjie Verskillende borduursteke kan gebruik word om kleur
Idees2 min read
My Ouma In Kaneel
✽ My ma het my al baie vertel hoe arm hulle grootgeword het, maar dat daar altyd 'n oorvloed van liefde en kos in hulle huis was. Dit is presies hoe ek my ouma Bessie onthou … haar hart en haar huis was altyd oop vir almal en haar koekblikke vol van

Related