Kuier

OPPIE PAD MET AMINA

Baie taxibestuurders het ’n reputasie as onverskillige padvarke wat mal is daaroor om hul hooters te druk, ander motoriste te ontstel of stil te hou net waar hulle wil.

Daarom is die verrassing groot wanneer antie Amina Shabodien (71) van Belhar op die Kaapse Vlakte voor jou te staan kom of liewer in haar taxi voor jou tot stilstand kom.

Dis háár eie taxi wat sy al vir vier dekades bestuur. Ja, jy het reg gelees–antie Amina is al van 1978 af ’n taxibestuurder!

Antie Amina is dit eens dat taxibestuurders beslis nie almal se gunstelingpadgebruikers is nie en sy het ook nie veel simpatie met baie van hulle nie, want volgens haar bring hulle dit oor hulself.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related