Hare waai by salonne ná Cyril verbod ophef
Jun 21, 2020
2 minutes
Johan Eybers
FOTO’S: DEON RAATH
Die hare het gister gewaai by een van die eerste haarsalonne in Johannesburg wat sy deure oopgemaak het sedert pres. Cyril Ramaphosa se aankondiging die afgelope week oor die her-opening van die skoonheidsbedryf.
Haarsalonne en ander ondernemings wat persoonlike sorg lewer, kon die afgelope Vrydag om middernag weer begin sake doen – drie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days