Rapport

‘Dit voel weer soos van ouds’

‘Almal maak kos vir almal, jy kan altyd jou foon optel, sê wie is siek.’

Die ou Distrik Ses is in die gedwonge verskuiwings van 1966 tot 1982 omgedolwe en stilgemaak. Maar skrywers en geeste soos Taliep Petersen en David Kramer, wyle Adam Small en die fotograaf Cloete Breytenbach sou wel sorg dat die gelaaide gevoel van bedrywighede en karakters vir altyd vasgevang word en voortleef.

Behalwe vir Harringtonstraat (meer op die randjie van Distrik Ses) met sy graffiti en hipster-gevoel, staan die velde van ’n gesloopte verlede vandag steeds leeg. Haweloses met hul tente spikkel plek-plek op die groen gras, met ’n ou kerk of groot moskee iewers naby.

Die families wat van die Kaapse Vlakte hierheen teruggebring is, straatname soos Keizersgracht wat na Hanoverstraat terugverander is of Distrik Ses, wat sy naam

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related