Die behoud wat ’n netjiese kapsel kan bied
Jun 21, 2020
2 minutes
Voordat Charlotte Corday in Julie 1793 die politikus Paul Marat in sy bad met ’n kombuismes gaan doodsteek het, het sy haar hare laat doen.
Sy het ’n na haar kamer in die Hotel de la Providence, naby die Place des Victoires, ontbied om haar hare ligter te maak, te krul en te poeier. Kort tevore het sy die apokriewe, Ou-Testamentiese verhaal gelees
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days