’N GELUKBRINGER
Jun 22, 2020
2 minutes
DEUR PIERRE STEYN
![wegza2007_article_084_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5pr3pcto007yh18d/images/fileQIBLBSKP.jpg)
Die meeste ikoniese Duitse motorvervaardigers gebruik letters om hulle verrigtingsmodelle identiteit te gee: Porsche en Audi gebruik“RS,”Mercedes-Benz gebruik“AMG,”BMW gebruik“M”en Volkswagen“R”. Maar die Italianers gee op ’n meer romantiese ritme die pas aan. Daar pronk ’n quadrifoglio – ’n groen vierklawer op ’n wit driehoek – op elkeen van Alfa Romeo se vinnigste motors.
Soos met die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days