Weg! Ry & Sleep

Iets vir almal by Altydwater

In hierdie tyd van YouTube, tabletrekenaars en slimfone bied die natuur steeds die beste vermaak, verál vir die jongspan. En wat is beter as ’n kampnaweek ’n hanetree buite die grootstad? ’n Kampnaweek met hordes maats, ’n reusegrasperk én swemplek vir almal.

Vir Kapenaars is Altydwater só ’n plek. As jy dus ooit lus word vir een van daai mega-kampnaweke waar álmal wat jy ken, saamgaan – hulle kinders en honde inkluis – kies koers Rawsonville se kant toe vir ’n naweek vol saligheid, samesyn en swem. Reël net vooraf as jy vir Doppies en Wagter wil saambring.

Soos die naam verklap, is hier altyd water. Die kampplek is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges

Related