Oor die berg na die Tankwa
Jun 22, 2020
3 minutes
Teks en foto’s Evan Naudé
![wegrysleepza2007_article_056_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8zf92gxxhc7yhcpk/images/fileQDF4FZBD.jpg)
![wegrysleepza2007_article_056_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/8zf92gxxhc7yhcpk/images/fileM8U72EHS.jpg)
![wegrysleepza2007_article_056_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/8zf92gxxhc7yhcpk/images/file1PFUO4DQ.jpg)
![wegrysleepza2007_article_056_01_04](https://article-imgs.scribdassets.com/8zf92gxxhc7yhcpk/images/fileW8234NNQ.jpg)
![wegrysleepza2007_article_056_01_05](https://article-imgs.scribdassets.com/8zf92gxxhc7yhcpk/images/fileKAZH7BNF.jpg)
Die Sederberg is sinoniem met unieke rotsformasies, staproetes en rooibostee, maar het jy geweet in dié geweste is daar ook ’n paar wynplase, bierbrouerye, weggesteekte kampeerplekke en ’n hand vol riviere om te verken? Ry uit vir die naweek of voeg ’n ekstra dag of twee by jou volgende vakansie en kom verken dié interessante deel van die wêreld, want tussen die bergspitse lê paaie wat net vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days