Weg! Ry & Sleep

Skilpad en Haas

Met die plaaslike bekendstelling van die allewielaangedrewe Vitara Allgrip in 2016 het ons die berge rondom Knysna ingevaar om hom te toets. Drie jaar later is die turboaangejaagde Suzuki Vitara hier onthul en ons het ons eerste indrukke in Oktober 2019 gedeel.

Die Vitara Allgrip se vermoë op slegte grondpaaie het ons beïndruk, maar ons wou hom geensins voorhou as ’n speelse ryding nie. Die Vitara Turbo was egter prettig om mee te ry, hoewel ons met sy bekendstelling nie kans gekry het om grondpad aan te durf nie.

Met die koms van die Vitara Turbo het Suzuki ook sommer van die geleentheid gebruik gemaak om die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges