Weg! Ry & Sleep

’n Fort op jou dak

Buiten ’n chalet is ’n woonwa sekerlik die gemaklikste manier om te kamp, maar nie die maklikste ding om deur onherbergsame gebiede te sleep nie – selfs ’n boswoonwa of boswa kan sukkel.

’n Tent is dan die logiese keuse, maar dit kan ’n beslommernis raak om elke aand op te slaan en die volgende oggend weer af te slaan as deel van ’n groter reis.

En as dit die vorige nag gereën het, moet jy boonop ’n druipnat modderbesmeerde grondtent terug in sy sak stoei.

Met ’n daktent kan jy uitdagende 4x4-roetes ry wat jy nié met ’n wa op die haak sou kon baasraak nie. Jy hoef ook nie saans met penne en pale te sukkel nie, want ’n daktent vou in ’n japtrap oop.

Alu-Cab se Gen 3-ekspedisietent is ’n hoërgraad-daktent wat ontwerp

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges