Weg! Ry & Sleep

Kyk mooi na jou wa

Die meeste kampeerders gebruik hulle woonwa net ’n paar keer per jaar, maar wanneer jy gedwing word om afstand te doen van jou kampplanne weens ’n wêreldwye virus, is dit dalk tyd om weer te gesels oor die beste manier om jou wa te berg.

Ons het met kenners in die bedryf gesels om te hoor hoe jy te werk moet gaan om jou woonwa behoorlik op te pas. Hier is goeie raad vir beginnerkampeerders én veterane met jare se sleepervaring.

Trek ’n jassie aan

Dit is voor die handliggend dat dit die heel beste is om jou wa in ’n motorhuis te bêre wanneer jy nie reis nie. Maar nie almal het plek in die motorhuis

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges