Huisgenoot

VERMAAK | OP DIE KASSIE Kia Johnson

DUBBEL GESEËN

Dié Kapenaar se stem is wyd op die radiogolwe bekend. En nou het Kia Johnson ook haar debuut as hoofaanbieder gemaak van SABC2 se omgewingsprogram 50/50, wat nou in sy 10de seisoen is.

Dit was boonop net twee maande nadat sy die skuif gemaak het van die Kaapse radiostasie CapeTalk na die gemeenskapsradiostasie Radio Tygerberg, waar sy die ontbytprogram saam met Anton Brink aanbied.

“Ek het op dieselfde dag gehoor ek het sowel die- werk as dié by Radio Tygerberg gekry. Van daardie tyd af voel dit nog of ek in ’n droom leef. ’n Mens wag en wag op ’n antwoord en dan maak jy maar vrede daarmee dat jy dit miskien nie gaan kry nie. En toe, uit die bloute, kry ek die oproep twee uur nadat die radio-stasie vir my gesê het ek het die werk gekry,” vertel Kia. “Ek is steeds op ”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related