MARKTE
Jun 26, 2020
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,3%, of $0,37/t (R6,41/t), tot $129,94/t (R2 250/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 26,5%, of $46,75/t (R809,59/t) laer. Verwagte pryse: Julie – $130,94/t (R2 268/t), September – $132,83/t (R2 300/t), Desember – $136,06/t (R2 356/t), Maart ’21 – $140,54/t (R2 434/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 6,5%, of R157/t, tot R2 575/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 5,5%, of R140/t, tot R2 687/t gestyg. Op ’n jaargrondslag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days