TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche

Pos: Senior skrywer en vermaaksentrum vir katte.

Ek kyk nou: Watchmen (2019), seisoen 1, op Showmax.

My mening oor die reeks: Watchmen gebruik ’n tydsprongverhaal oor superhelde om gestruktureerde rasisme en polisiegeweld in Amerika, die misbruik van mag, die marginalisasie van swart stemme en vigilante te verken. Daar is ook talle surrealistiese vertellings, spannende spesiale effekte en prikkelende karakters wat onderlangs soos ’n geestelike bom broei.

My gunsteling-oomblik: Die herskepping van die ware Tulsarasoproer in 1921 in die eerste episode was net so pynlik om te kyk soos die nuus in Junie. Van daar af het die program my vermaak met wonderlik bisarre oomblikke, soos die afgetrede vigilant Ozymandias wat lewende babas snags soos visse gaan vang in episode 4.

Omtrent elke akteur met wie ek oor drie maande verlede jaar gepraat het, was in die wolke hieroor. Die Black Lives Matter-oproer in Junie 2020 in Amerika het my aangespoor om dit nou te kyk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related