Rapport

‘Verslaafde’ pastoor dobbel R4 m. weg

Ons het so geglo in hom. Hy weet hoe om te praat. En hy weet hoe om die Here se naam te gebruik om geld te bedel.

Die Pretoriase pastoor wat geld by lidmate geleen het, glo om kerke te stig en boekies te versprei, het sowat R4 miljoen oor die internet uitgedobbel.

Fanie Bolleurs (62), wat in 2015 die SyKerk noordoos van Pretoria gestig het, het Vrydag deur middel van sy skuldbemiddelaar en woordvoerder, die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n

Related