Shorty: ‘Hoekom nóú so ’n bohaai?’
Jun 28, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
FOTO: CORNEL VAN HEERDEN
![rapport200628_article_005_04_01](https://article-imgs.scribdassets.com/3l6ankhhj47yv0mg/images/file58FA70AE.jpg)
Die man met die aansteeklike lag is nie nou dik van die lag nie.
“Wat kan ek sê? My hart is seer, man,” sê Alfred Ntombela, oftewel “Shorty” van die Leon Schuster-flieks.
“Dié ding met Leon maak my kwaad. Dis nie reg nie,” het Ntombela
(48) Donderdag aan gesê nadat die stromingsdiens Showmax ses van Schuster se flieks tydelik verwyder het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days