Dame Vera Lynn was simbool van optimisme
Jun 28, 2020
3 minutes
FOTO: GETTY IMAGES
’n Lewe deur Herman Lategan
Die Britse sangeres dame Vera Lynn, wat wêreldbekend was as die “Forces’ Sweetheart” gedurende die Tweede Wêreldoorlog, is in East Sussex in Brittanje in die ouderdom van 103 aan natuurlike oorsake oorlede.
Haar lied, “We’ll Meet Again”, wat die troepe destyds laat verlang het na same-syn, vriende en familie, maar ook aangespoor het om positief te bly, het tot aan die einde van haar lewe relevant gebly.
In ’n onlangse roerende video-insetsel op YouTube sing van Brittanje se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days