DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
Jul 03, 2020
2 minutes
![landbouza200709_article_004_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/43t68v7kw07z9kn7/images/fileJV1V1P81.jpg)
VYFLING BRING HOOP
Mnr. Mickey Phillips van die Dorperstoetery Mickey Phillips & Seun in die distrik Tarkastad in die Oos-Kaap het op Sondag 21 Junie die eerste vyfling op hul plaas verwelkom. Phillips sê die vyfling, een rammetjie en vier ooie, is almal springlewendig en gesond. Hulle is sonder probleme natuurlik gebore. Die ooi, wat natuurlik met die vyfling dragtig geraak het, is ook gesond. Sy sal vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days