REDDINGSBOEI BRING TYDELIKE VERLIGTING VIR LAND BANK
Jul 03, 2020
2 minutes
— CARIEN KRUGER
en JOYLENE VAN WYK
DIE regering se reddingsboei aan die Land Bank sal tydelike verligting vir die bank in sy likiditeitskrisis bring.
Mnr. Tito Mboweni, minister van finansies, het met die bekendmaking van Suid-Afrika se aanpassingsbegroting gesê die bank, wat 29% van die landbouskuld hou, sal teen R3 miljard herkapitaliseer word.
Mnr. Theo Vorster, uitvoerende
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days