Landbouweekblad

Hoenderprodusent staan sterk in Covid-storm

Voedselsekerheid het selde swaarder by plaaslike voedselbedrywe berus as tans. Dit is te midde van die wêreldwye Covid-19-pandemie waar internasionale vervoer- en aanvoerkettings sodanig ontwrig is dat invoerders met hul hande in die hare sit.

Dit is onmoontlik om die waarde van plaaslike boere, groot en klein, wat Suid-Afrika se bekostigbaarste en gewildste bron van proteïene produseer, te oorskat.

Die hoenderbedryf is met goeie rede een van Suid-Afrika se grootste landbousektore. Die plaaslike hoenderprodusente is ’n hoogs diverse groep. Die volle spektrum produsente vorm saam ’n bedryf wat werk aan duisende mense verskaf en landelike ekonomieë verryk met lewenskragtigheid, groei en vooruitgang.

Baie van hierdie waarde word geskep deur kleiner produsente wie se vernuwende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o