Rapport

Blus die ‘edele’ vlam

Vier aktuele gebeure in Junie het my in die besonder bygeval. ’n Astronomiese 24 plaasaanvalle op 28 en 29 Junie (en die stilswye daaroor onder die media en die regerende party); die afsterwe van vier mans toe hulle tevergeefs rioolpype in Koster, Noordwes, pro-beer herstel het aangesien die munisipaliteit al vir jare reeds versuim om dit te doen en die riool in drinkwater ondraaglik geraak het; die dood van ’n kind by ’n Gautengse skool wat in ’n put-toilet geval het; en Panyaza Lesufi wat uit die bloute ’n aanval op Orania in die Noord-Kaap gedoen het.

Kenmerkend aan hierdie vier nuusgebeure, saamgelees, is die vermoeiende kombinasie waaraan Suid-Afrikaners uitgelewer is aan ideologiese obsessie, skreiende onbekwaamheid wat menseregte tot ’n fiksie reduseer en wanaangepaste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport2 min read
Adjunkhoof Gepos Ná Kind ‘Skeeloog’, ‘Dom’ Genoem Is
’n Adjunkhoof van ’n hoërskool in George sê sy het nou maar daarmee vrede gemaak dat haar onderwysloopbaan van meer as drie dekades verby is nadat die raad op arbeidsverhoudinge in die onderwys (Ravo) Dinsdag haar afdanking bekragtig het. Gaye Rauben

Related