Huisgenoot

BLY SO VEILIG OP TIKTOK

1 MAAK SEKER JY IS OUD GENOEG

y moet 13 jaar oud wees om ’n TikTok-profiel te begin. Wanneer jy op die app inteken, sal hulle jou ouderdom vra. TikTok se app-winkel het ook ’n ouderdomsbeperking van 12 en ouer, so jy sal dit nie kan gebruik as jy jonger as 12 is nie. Jou ouers kan ook die app op jou foon blokkeer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa