Huisgenoot

’N REDDER VIR DIE GRYSES

DIT was die grootste groepseis nóg in die Suid-Afrikaanse regsgeskiedenis – tussen die staatsmaatskappy Transnet en sowat 52 000 pensioentrekkers wat ná jare lange diens by die Spoorweë op hul oudag ’n sukkelbestaan moes voer.

En toe hulle aan die einde van Junie ná ’n marathonstryd van nege jaar eindelik ’n soete oorwinning smaak, was dit soos ’n eietydse Dawid wat die reus van ’n Goliat verslaan.

Want in die pensioentrekkers se hoek van die kryt het Wynanda Coetzee, ’n elegante blonde prokureur en senior vennoot in ’n klein Pretoriase prokureursfirma, geveg om vir hulle beter pensioenvoordele te verseker.

Maklik was dit nie. “Wanneer ’n klein firma met heelwat minder personeel met groot teenstanders samesprekings voer en jy hul luukse kantore en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol