TV Plus Afrikaans

Dodelike divas

M ors met hulle en jy beland ses voet onder die grond: Dié hoofdames van telenovelles is gewetenloos en maak nie verskoning daarvoor nie! DStv saai telenovelles uit met vreemde kinkels danksy ’n paar eiewyse vroue – van obsessiewe meisies tot monsterma’s – wat altyd hul supermagte vir die bose en nooit vir iets goeds nie gebruik. Hier is ons top-agt onderduimse divas.

IRON ROSE (2016)

Wanneer die bose entrepreneur Altagracia Sandoval (Aracely Arámbula) by die kamer instap in dié telenovelle wat oorspronklik La Doña getitel is, trek sy onmiddellik aandag en dwing respek af. Dit is nie net omdat sy asemrowend mooi is nie. Sy het ’n sekere soort selfvertroue. Altagracia, oftewel La Doña, soos haar sakevennote na haar verwys (want

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related Books & Audiobooks