Vasgevang sonder ’n uitweg
Jul 10, 2020
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri200716_article_028_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5i5hkrbd8g7zsf0o/images/file9TPR5XHM.jpg)
Die liefde tussen Wade (Dean John Smith) en Joy (Monique Rockman) blom, maar die paartjie het een groot probleem – Nazeem Samsodien (Irvine van der Merwe). Dié man en Joy deel ’n geskiedenis en hy het ’n houvas op haar: Hy hou ’n dak oor haar kop en haar beursie vol geld. Nazeem sien Joy as sy eiendom, en Joy skop nie te veel daarteen vas nie, want hy is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days