TV Plus Afrikaans

’n Skokkende onthulling

Die jong student Debra Newman (Kay Smith) het net oë vir haar beste tjommie, (Ann Juries-May), se oom Steve (Elton Landrew). Haar belangstelling in hom het ontstaan toe sy in Junie ’n taak moes doen oor hoe oud-gevangenes, soos Steve, weer in die samelewing aanpas nadat hulle op parool vrygelaat is. Hoe meer tyd hulle saam bestee het, hoe groter het haar bewondering vir hom geword. Maar Debra gaan die skok van haar lewe kry wanneer Steve haar iets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related