Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

STOR-AGE

Lekker sterk

elfstoorruimte-eiendomsfonds Stor-Age* het weergetoon hoe veerkragtig sy sakemodel is, ondanks ons huidige ekonomiese toestande. Hy vaargoed in goeie en slegte tye namate kliënte se behoeftes verander. Die finansiële resultate vir die volle jaar tot einde Maart was gesond, en daarwas ’n groterdividend (met ’n skripopsie). Heelwat van die sakemodel berus op die bou van skaal, aangesien hulle sakemoontlikhede aanlyn genereer. Maar nog belangriker, is dat wanneer hulle ’n nuwe bergingsgerief in ’n gebied bou, hulle in wese enige mededingers uitsluit, aangesien die Stor-Age-handelsmerk baie moeilik is om mee mee te ding. Sy Britse besigheid vaar baie goed. Stor-Age het ’n lenings-tot-waarde--verhouding in die lae 30’s, wat beteken dat skuld kwalik ’n probleem is. Ek het ’n paar aandele gekoop net nadat die resultate op 22 Junie bekend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans1 min read
Konstruksieaandele Hoër
HOU VER-KOOP KOOP In Mei het ek die konstruksiefirma Raubex as ’n koop aanbeveel – hy het sedertdien met 20% gestyg. Hy het op 8 November stewige resultate vir die ses maande tot 31 Augustus uitgereik. Inkomste het met 52% gestyg vergeleke met diesel

Related