Landbouweekblad

PLAASAANVALLE: VERSTAND IS BELANGRIKSTE WAPEN

Hoe lyk die gemiddelde plaasaanval?

Deur die afgelope dekade se aanvalle in een distrik naby Lesotho te bestudeer, kom daar in verskeie gevalle ’n patroon na vore. Die boer, voorman of gesinslid kom laatmiddag by die huis aan en word om ’n draai of in die motorhuis ingewag deur drie tot vyf aanvallers, waarvan een of moontlik twee handwapens het, en op ’n afstand van 2-4 m toeslaan.

Polisiestatistieke oor dekades se aanvalle in Amerika toon dat 90% binne 7 m plaasvind, en 75% dáárvan is binne 3 m. Indien ’n mens menslike vermoëns en die mense se natuur in ag neem, is dit waarskynlik dat hierdie statistieke universeel toegepas kan word.

Eerstens moet jy besef dat jy in so ’n situasie reaktief optree. Jy reageer op die aksie van ’n ander persoon. Jy is dus nie in beheer van die situasie nie. Jy begin

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related