Namibiese invoerverbod skiet talle partye in die voet
Jul 17, 2020
2 minutes
— JOHAN VAN DER MERWE
FOTO: HELENUS KRUGER
![landbouza200723_article_023_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4u8im680sg808gkq/images/fileU5ZCV6QH.jpg)
NAMIBIË se besluit om sy grense in Julie vir die meeste vars produkte te sluit, kan Namibiese verbruikers duur te staan kom.
Volgens die Namibiese landboukundige raad geld ’n algehele verbod vir die hele Julie op die invoer van uie, botterskorsies, tamaties, kool, pampoen, patats, skorsies,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days