Landbouweekblad

VEILINGS

PRETORIA KALAHARI RED / R51 000

’n Suid-Afrikaanse rekordprys is op die nasionale veiling van die Kalahari Red-klub in Pretoria behaal. Mnr. Josef Kleynhans van Dhidejak Boerbokke, Lephalale, het ’n Kalahari Red-ooi) teen ’n rekordprys van R51 000 verkoop. Die koper is mnr. Jannie Venter van Blyde Kalahari Reds, Hoedspruit. Van links is mnre. Corné du Plessis, afslaer, Venter, Juan Grant van die Fire & Wine-arena en Kleynhans. Die veiling is gelyklopend digitaal gehou. Die afslaer het hoë lof vir die telers wat van hul beste teelmateriaal aangebied het. Die duurste ram is deur mnr. Albie Horn teen R70 000 aan mnr. Dolf Kampman van RDF Trading LDA, Mosambiek, verkoop. Die drie duurste ramme op die veiling is almal deur Horn geteel. CDP Afslaers het die veiling aangebied.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo