MARKTE
Jul 17, 2020
3 minutes
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,7%, of $4,81/t (R81,47/t), tot $136,47/t (R2 311/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 20,6%, of $35,29/t (R597,73/t) laer. Verwagte pryse: Julie – $134,40/t (R2 276/t), September – $132,36/t (R2 242/t), Desember – $135,43/t (R2 294/t), Maart – $139,52/t (R2 363/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,9%, of R49/t, tot R2 648/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 1,3%, of R35/t, tot R2 742/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days