Landbouweekblad

NOG AANPASSINGS NODIG IN SA BEDRYF

Die primêre suiwelbedryf het gaandeweg groot veranderings ondergaan. Melkboere het aangepas en in gevalle waar dit nie moontlik was nie, besluit om melkboerdery te laat vaar.

Die oorblywende 1 164 melkboere slaag daarin om ondanks ’n klomp ongunstige faktore steeds winsgewend te wees en, soos uit die Melkprodusente-organisasie (MPO) se jaarlikse rentmeesterskapkompetisies blyk, daarin te slaag om na die mense en die planeet se welstand om te sien.

Die verswakkende ruilvoet in die landbou dwing boere om doeltreffender te wees om steeds wins te maak. Die getal melkprodusente het skerp afgeneem. Totale melkproduksie het egter gestyg sodat minder boere nou meer melk produseer ( GRAFIEK 1 ).

Gemiddelde kuddegroottes en melkproduksie per koei het ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Hawekrisis Vorder, Maar Dit Móét Vinniger
TERWYL die meeste uitvoervrugte Suid-Afrika deur die Kaapstad-hawe verlaat, is dit kommerwekkend dat dié hawe as die swakste ter wêreld benoem is. Volgens die jongste houerhaweprestasie-indeks (die CPPI) wat die Wêreldbank en S&P Global opstel, is di
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad5 min read
Australië Se Ysters
Die oorspronklike kolonies in Australië, sommige strafkolonies, was merendeels op die landbou ingestel en het vir naastenby ’n eeu afsonderlik ontwikkel voordat die federale staat soos ons dit vandag ken, in 1901 tot stand gekom het. Toe was daar ree