Landbouweekblad

NUTTIG & NUUT

WERKTUIE

VERVOER BALE MAKLIK MET NUWE AFROLLER

Myburgh-toerusting het ’n baalafroller bekend gestel wat sonder hidroulika, skarniere of asse funksioneer, en dus bekostigbaarder en duursamer is.

Dit kan moeilik wees om genoeg voer aan beeste te verskaf en dit boonop doeltreffend te doen met so min vermorsing moontlik. Kleiner beeste word soms weggedruk, wat hul voerinname beperk. ’n Baal word ook nie altyd ten volle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo