Landbouweekblad

Herders fnuik roofdiere én bring grondherstel

Die konflik tussen mense en roofdiere is een van die grootste struikelblokke vir veeboere wêreldwyd, maar die Landmark-stigting beweer hulle bied ’n oplossing wat voordelig vir die grond en dierelewe daarop is, én waarmee boere meer vir hul vleis kan verdien.

Die stigting, wat in 2004 tot stand gekom het om die bewaring en etiese gebruik van Suider-Afrika se landskappe aan te moedig, wil die ekonomiese voordele wat uit bewaring voortspruit, ontgin en terugploeg in bewaring.

Die herdersprojek van die Landmarkstigting se Fair Game-inisiatief, genaamd Herding Back Biodiversity, het sedert die ontstaan daarvan drie jaar gelede nog nie ’n enkele lam aan roofdiere afgestaan nie. Dit is te danke aan herders wat gebruik word om die vee op te pas.

Herders word op die stigting se plaas, Kromelboog, naby Beaufort-Wes ingespan. Daar word hoëdrukbeweiding toegepas om die geskiedkundige migrasiepatrone van groot troppe herbivore na te boots, veldherstel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo