Landbouweekblad

DIE WINTER SE SOET BEDERF

Koejawelkonfyt met ’n sweempie kaneel

Daar is baie geure wat goed by koejawels pas. Kardemom, roos en vanielje is ’n paar van hulle. Ek gooi gewoonlik ’n vanieljepeul in die kastrol as ek koejawelkonfyt kook, maar myne was op en toe het ek sommer kaneelstokkies gebruik. Kaneel pas by alle wintervrugte, en besonder goed by koejawel.

■ 12 ryp koejawels, geskil en in stukke gesny
■ 2 kaneelstokkies
■ Water
■ Suiker
■ Suurlemoensap

Pak die koejawelstukke in ’n kastrol en voeg die kaneelstokkies by. Voeg genoeg water by om die vrugte te bedek. Verhit tot kookpunt en prut vir ongeveer 25 minute of tot die vrugte sag is. Verwyder die kaneelstokkies en gebruik ’n aartappeldrukker om die vrugte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related