Staatmaker sedert 1999
Jul 17, 2020
3 minutes
PROMOSIE
CHRICHE DU PLESSIS
Boere se topkeuse wat betref die breedvoerige beskerming teen drie van die mees gevreesde siektes op enige bees-of skaapplaas, is Supavax® .
Elke produsent moet ’n volledige inentingsprogram volg om die kudde teen die algemeenste en vernietigende veesiektes in Suid-Afrika te beskerm. Volgens die Wet op Dieregesondheid (Wet 35 van 1984) moet alle beeste en skape jaarliks teen miltsiekte (antraks) ingeënt word. ’n Breedvoerige inentingsprogram is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days