Weg! Ry & Sleep

SOETE NAGRUS

Baie van ons het al op die harde manier geleer ’n kampbed kan die verskil beteken tussen ’n ongemaklike gerondrol in die middernagtelike ure en ’n goeie nagrus. Die kampbed het sy oorsprong op die slagveld en het intussen dermate ontwikkel dat hulle klein genoeg kan opvou sodat ’n stapper hom in sy rugsak kan dra. Vandag is dit ’n belangrike toevoeging tot enige kampeerder se inpaklys. Ons kyk na ’n klompie keuses wat nou in die mark beskikbaar is.

OZTRAIL EASY FOLD (KONINGINGROOTTE)

Mamma, ko’s gaan lê

As jy en jou ander helfte daarvan hou om styf teen mekaar te lê terwyl die leeus in die verte brul, het die Australiese vervaardiger Oztrail net die kampbed vir julle. Soos jy kan verwag, is dit ’n taai

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die