Tuis

Dié maand in jou tuin

Beweging in die tuin

Ons tuine bied soveel klank en beweging om te geniet. Dink net hoe bome die eerste fluistering van ’n rustelose wind verraai; hoe dit die takke laat buig en die blare laat saamgesels; hoe palmbome heen en weer swaai en bamboes kan skuur en knars.

Ornamentele grasse trek aandag deur te wuif en dans wanneer ’n briesie deur hulle beweeg, deur in die son se strale te glimmer en te fluister in die maanlig.

Met hul wisselende groeiwyses van trosse en lang stele, pluime en “fonteine”, en subtiele skakerings van groen en goud, koper en brons, rooi en pers, grys en blou, gee siergrasse drama en trefkrag aan ’n landskap, en sorg dit vir beweging langs statige plantvorms en statiese argitektuur.

Grasse verskaf ’n habitat vir insekte, skuiling vir klein diertjies en word deur die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar

Related