SARIE

MEMOIRES VAN . . . ’n Vrou met ’n plan

“Ek moes net uitkom. Ek het te lank gewag.”

Maye Musk se lyftaal verander. Haar ysblou oë wat heeltyd klein raak soos dit verkreukel in haar glimlag, kyk weg. Meer as 40 jaar ná sy uit ’n afbrekende huwelik ontsnap het, wys die pyn steeds.

Maar al het dit by tye bitter swaar met haar gegaan, het Maye haar nie laat onderkry nie. Sy het áltyd ’n plan gemaak. Dit is dan ook waarom die titel van haar memoires, A Woman Makes a Plan*, geïnspireer is deur die Afrikaanse uitdrukking “’n boer maak ’n plan”. Vandag is Maye, ’n opgeleide dieetkundige, ook ’n internasionale model wat al op ’n menigte voorblaaie gepryk het, op advertensieborde in Times Square te sien was, en selfs in ’n Beyoncé-musiekvideo verskyn het. En ja, sy is natuurlik ook die ma van die Suid-Afrikaans gebore visionêr Elon Musk.

Ek sit vasgenael voor my rekenaar en wag in my virtuele Zoom-geselskamer. Ek kan my geluk byna nie glo nie. Ek gaan binnekort

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Bederfprodukte Luuks
1. Romano Ricci, agterkleinseun van die Franse modeontwerper Nina Ricci, het sowat vyftien jaar gelede sy eie parfuumhuis begin. Juliette has a gun glo parfuum is meer as net iets wat jy daagliks aanspuit om lekker te ruik. Jou geur is uniek aan jou
SARIE5 min read
Kanker-raaisel
Die prinses van Wallis se aankondiging dat sy “voorkomende chemoterapie” vir ’n ongespesifiseerde soort kanker kry, het die wêreld aan’t praat gehad. “Maar sy is só jonk!” was die refrein. Ook die Amerikaanse aktrise Olivia Munn het onlangs oopgemaak

Related