Marilyn Monroe, Tretchikoff en die liefde . . .
Jul 20, 2020
3 minutes
In haar vorige boek, , lyk die hoofkarakter Desiree de Lange soos dié blonde seksgodin. In haar jongste verhaal, (Queillerie, R260), is Tretchi, die koning van kitsch, die inspirasie wat die aweregse kunstenares Lilian Beekman dryf. Sy is mal oor sy kuns, al gril haar vriendinne daarvoor. Ná haar egskeiding en bedanking by ’n kunsgalery in die Kaap bevind sy haar in Vishoek as ontwerper van tatoes. Sy woon in die bejaarde oom Heydenrych se huis ná sy trek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days