Landbouweekblad

Merino’s teel vooruit met tropstelsel

Dis net ooie en lammers waar jy kyk as ’n mens by Langkloof-plase in die Langkloofvallei tussen Uniondale en Oudtshoorn aankom. Oral is werkers wat met rekordhouding en ander dagtake aan die voet van die Outeniquaberg besig is.

Langkloof-plase het twee jaar gelede ontstaan toe mnre. Saag Jonker en Piet Schoeman besluit het om saam te werk en ’n groot deel van elkeen se boerdery in die Langkloof-vallei in een groot boerdery saam te voeg. (Sien ook “As twee volstruisreuse saamsmelt”, L BW , 23 Julie 2020.) Die Merinoboerdery met 6 000 ooie is ’n klein deel van ’n boerdery wat oor 21 000 ha strek en volstruise, Angoras, Dorpers en Bonsmaratipe vleisbeeste insluit.

Schoeman het die afgelope twee dekades tot een van die voorste volstruisboere in Suid-Afrika gegroei. Jonker is ’n voormalige SA Boer van die Jaar en in beheer van die Saag Jonker-groep

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli