TV Plus Afrikaans

En asem uit . . .

Indien jy die plaaslike dramareeks Still Breathing in Mei vanjaar op M-Net misgeloop het, het ons goeie nuus – jy kan dit nou op Showmax kettingkyk. Die eerste ding wat mense doen wanneer hulle ’n uitdaging teëkom, is hulle hou op asemhaal, hul liggame vries, al is dit net vir ’n sekonde. Daardie gevoel van vrees en paniek verdwyn ook nie.

In dié reeks herenig agt vriend wanneer ’n motorongeluk een se lewe eis. Maar daar skuil geheimenis in hul smart, want Trent (Brendan Pollecutt (wat Tom Carter gespeel het in die 2013-2016-drama Wild At Heart) was nie die lieftalige, besorgde, deernisvolle vriend en wederhelf wat hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related